Oudspeurder tronk toe vir omkopery

‘Hy het die regstelsel verraai’
’n Voormalige polisieman is agter tralies vir sy rol in ’n omkoopskema wat N$60 000 behels het waarvan hy nie ’n sent ontvang het nie.
Adam Hartman
Die voormalige Walvisbaaise polisiespeurder Jafet Simon is tot twee jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is daaraan dat hy aan ’n omkoopskema deelgeneem het. Die
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer