Oudlanddros eis oor aanhouding ná parool

Skadevergoeding van N$5 miljoen
’n Voormalige gevangene beweer sy is onregmatig terug tronk toe gestuur waar sy vir agt maande agter tralies was.
Sonja Smith
Die voormalige Windhoekse landdros, Hileni Kavara, eis N$5 miljoen se skadevergoeding van die regering en beweer dat sy onwettig terug tronk toe gestuur is en daar vir agt maande a
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer