Oudgevangene eis miljoene
N$3 miljoen vir beweerde aanranding
In die saak waarin drie gevangenes aanvanklik N$3 miljoen van die ministerie en Namibiese korrektiewe dienste geëis het, is slegs een van die eisers nog by die verrigtinge betrokke.
’n Voormalige inwoner van die Windhoek Sentrale Gevangenis eis N$3 miljoen van die veiligheidsministerie en Namibiese Korrektiewe Dienste (NCS) vir sy beweerde aanranding terwyl
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie