Oud-RCC-hoë skuldig aan korrupsie, bedrog
Hou verband met B1 City-ontwikkeling, huislening
Kelly Nghixulifwa is skuldig bevind aan drie aanklagte van bedrog wat onder meer verband hou met die grond waarop die B1 City-ontwikkeling sou plaasvind.
Die voormalige uitvoerende hoof van die Paaiekontrakteursmaatskappy (RCC), Kelly Nghixulifwa, is gister skuldig bevind aan bedrog en korrupsie in verband met vier afsonderlike voor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie