Ondersoek na Yslanders kan help met uitlewering
Miljoene in BTW glo onder-, oorverklaar
Die ondersoek na die drie Yslanders wat na bewering 'n aandeel in die Fishrot-korrupsieskandaal gehad het, het gelei tot nuwe inligting wat ingesluit sal word in die versoek om hulle te laat uitlewer.
“NamRA se voorlopige bevindinge is dat die buitelandse [Yslandse] direkteure verskeie wanvoorstellings gemaak het. Die voorlopige bevindinge met betrekking tot belasting op toege
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie