NWR en Sun Karros in regstryd verstrik
Sun Karros eis N$1.1m
Bemiddeling was onsuksesvol en die partye het dus gister in die hoërhof in Windhoek vir die voorverhoor verskyn.
Sun Karros Lifestyle Safaris dagvaar Namibia Wildlife Resorts (NWR) vir meer as N$1 miljoen vir fasiliteite wat eersgenoemde glo gebou het, maar nooit ten volle betaal is nie.Volge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie