Nuwe kurators vir Fishrot-bates
Bruni en McLaren tree uit as kurators
Die hoërhof het die aanklaer-generaal se aansoek vir die aanstelling van Suid-Afrikaanse kurators, Johan Francois Engelbrecht en Coenraad Louwrens Stander, van die hand gewys.
Die hoërhof in Windhoek het Maandag beslis dat twee Namibiese kurators aangestel sal word om die Fishrot-beskuldigdes se gevriesde bates te bestuur.Hoewel die aanklaer-generaal (A
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie