• Tuisblad
  • Howe
  • NSFAF wen hofgeding teen voormalige werknemer

NSFAF wen hofgeding teen voormalige werknemer

Moet sowat N$530 000 terugbetaal
Die hof het 'n voormalige NSFAF-werknemer skuldig bevind aan die oorbetaling van geld aan 'n individu wat nie 'n begunstigde van die fonds was nie.
Kristien Kruger
Ogone Tlhage - Die man wat die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) bedrieg het, is beveel om byna N$530 000 aan die organisasie terug te betaal.Die hof het bevind
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer