NSFAF-hoof se ontslag finaal ná ses jaar
Fonds slaag is sy kruisappèl
Die hooggeregshof het Vrydag bevind dat Hilya Nghiwete regverdig afgedank is en nie aanspraak kan maak op vergoeding nie.
Ná ’n skorsing, afdanking en ’n lang uitgerekte hofstryd is die voormalige uitvoerende hoof van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) haar pos finaal kwyt.N
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie