Noble-verhoor: Regter roep twee getuies

Saak gaan 25 April voort
Die verdediging het hul saak gesluit, maar voor partye hul finale betoë lewer, sal twee bykomende getuies eers getuig.
Kristien Kruger
In die verhoor van twee vermeende dwelmsmokkelaars, mnre. Grant Noble en Dinah Azhar, het die regter vandeesweek onverwags bekend gemaak dat hy twee getuies gaan roep voordat hy �
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer