Noble, Azhar is skuldig

Onskuldig aan geldwassery
Die twee mans wat in 2018 met 412kg se kokaïen in hul vraghouer by Walvisbaai se hawe gevang is, is skuldig bevind
Kristien Kruger
“Die beskuldigdes het die dwelms met opset uit Brasilië ingevoer en het die besigheid as ’n front gebruik. Die beskuldigdes se weergawe dat hulle nie geweet het die dwelms is
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer