Noble, Azhar bly sit
Aansoek om verlof tot appél misluk
Grant Noble en Dinah Azhar sal nie in die hooggeregshof teen hul skuldigbevinding kan appelleer nie.
Die veroordeelde dwelmsmokkelaars Grant Noble en Dinah Azhar se aansoek om verlof tot appèl is gister in die hoërhof in Windhoek van die hand gewys. Noble en Azhar is in Oktober
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie