No Image Caption

NLU wil aansluit by Rooilyn-stryd

Sesde verweerder in dié saak
Die NLU het in 'n brief aangedui dat hy stappe gedoen het om verteenwoordigers van die verskillende partye te betrek, ongeag of hulle ten gunste is van die unie se aansoek om 'n verweerder te word of nie.
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit – Die Namibië Landbou-unie (NLU) beoog om betrokke te raak by die regstryd waarin die Affirmative Repositioning (AR)-aktivis Job Amupanda die verwydering van die veeartsenykordonheining (VCF), ook bekend as die Rooilyn, eis.

Die unie, wat kommersiële of nie-bestaansboere verteenwoordig, sal dus die sesde verweerder in die saak word.

Amupanda het op 26 Mei verlede jaar ’n hofbevel aangevra om die heining te laat verwyder en as onwettig en ongrondwetlik te laat verklaar.

Hy het Calle Schlettwein as minister van landbou, water en grondhervorming, die regering, prokureur-generaal Festus Mbandeka en ’n amptenaar in die direktoraat van veeartsenydienste, Hango Nambinga, as verweerders in die saak gelys.

Die Vleisraad van Namibië is intussen as ’n vyfde verweerder bygevoeg ná sy versoek om ingesluit te word.

Twee kommersiële boere, André Compion en Diethelm Metzger, het ook as derde partye by die saak aangesluit.

REGSTAPPE

Luidens ’n verslag wat die NLU Donderdag by die hoërhof ingedien het, het hulle Amupanda en al vyf verweerders in ’n brief gedateer 2 Desember ingelig van hul voorneme om ’n aansoek in te dien om as verweerders betrokke te raak.

Die redes vir dié besluit sal in ’n beëdigde stigtingsverklaring deur sy president, Pieter Gouws, uiteengesit word.

Die verslag is ingedien ingevolge reël 32 (10) van die reëls van die hoërhof.

Reël 32 verwys na die regter in die saak wat opdragte moet gee ten opsigte van ’n tussentydse geding wat ’n party begin het, of voorneem om te begin, met betrekking tot die datum en tyd van die aanhoor van die saak, die tye vir die indiening van betooghoofde, en in die algemeen die spoedige afhandeling van die saak.

GEEN REAKSIE

Die unie het in die brief aangedui dat hy stappe gedoen het om verteenwoordigers van die verskillende partye te betrek, ongeag of hulle ten gunste is van die NLU se aansoek om ’n verweerder te word of nie.

Hulle het ’n virtuele vergadering voorgestel om ’n vriendskaplike oplossing te probeer vind. Die voorgestelde datum vir dié vergadering was 6 Desember.

Die NLU-verslag meld dat behalwe die Vleisraad, wat geen beswaar daarteen gehad het dat die unie as verweerder aansluit nie, geen reaksie van enige van die ander partye ontvang is nie, en geen partye het die virtuele vergadering bygewoon nie.

“Die saak kon dus nie vriendskaplik opgelos word nie.”

KOLONIALE STRUKTUUR

Amupanda het in sy gewysigde eisbesonderhede gesê die beleid en administratiewe optrede om die VCF op te rig en daarna te onderhou, is skreiend, wreed, skandelik en drakonies.

Die verweerders het egter in hul pleitbesonderhede hierdie bewerings ontken en gesê Amupanda misbruik deur hierdie verrigtinge die hof met die bydoeling om ’n politieke agenda te bereik.

Volgens Amupanda is die VCF as ’n “koloniale struktuur” ongrondwetlik omdat dit opgerig is om koloniale doelwitte te bereik.

“Geen wet keur dit goed of maak daarvoor voorsiening nie. In Namibië is dit nie rasioneel verbind met enige doeleindes nie. Mense wat van noordelike gebiede af kom, word nie dieselfde behandel as dié van herkoms in die suide nie.”

Na raming sal die verwydering van die VCF ’n inkomsteverlies van ongeveer N$620 miljoen per jaar tot gevolg hê vir sekondêre bedrywe wat van die veebedryf afhanklik is.

Verder sal primêre bedrywe wat van die veebedryf afhanklik is ’n geskatte verlies van N$841 miljoen per jaar aan uitvoerverdienste ervaar.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United | Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 20° | 35° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 15° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 15° | 30° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:49, High tide: 02:42, Low Tide: 20:58, High tide: 15:11 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:47, High tide: 02:40, Low Tide: 20:56, High tide: 15:09 Walvis Bay: 14° | 22° Wind speed: 38km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:47, High tide: 02:39, Low Tide: 20:56, High tide: 15:08 Rehoboth: 14° | 31° Mariental: 16° | 30° Keetmanshoop: 13° | 28° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 16° | 25° Ariamsvlei: 14° | 26° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 16° | 31° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 29° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 11° | 20° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 14° | 18° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 18° | 29° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.1 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.63 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.3 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.66 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1381.65 | USD to ZAR 18.47 | USD to ZMW 27.07 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76929.5 Up +0.20% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1715.92 Up +1.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.48 Down -0.31% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 314.50/OZ UP +0.89% | Copper US$ 4.57/lb UP +0.78% | Zinc US$ 2 958.00/T UP -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.13/BBP UP +0.35% | Platinum US$ 977.90/OZ UP +3.04% Sport results: Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United | Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 20° | 35° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 15° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 15° | 30° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:49, High tide: 02:42, Low Tide: 20:58, High tide: 15:11 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:47, High tide: 02:40, Low Tide: 20:56, High tide: 15:09 Walvis Bay: 14° | 22° Wind speed: 38km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:47, High tide: 02:39, Low Tide: 20:56, High tide: 15:08 Rehoboth: 14° | 31° Mariental: 16° | 30° Keetmanshoop: 13° | 28° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 16° | 25° Ariamsvlei: 14° | 26° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 16° | 31° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 29° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 11° | 20° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 14° | 18° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 18° | 29° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.1 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.63 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.3 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.66 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1381.65 | USD to ZAR 18.47 | USD to ZMW 27.07 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76929.5 Up +0.20% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1715.92 Up +1.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.48 Down -0.31% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 314.50/OZ UP +0.89% | Copper US$ 4.57/lb UP +0.78% | Zinc US$ 2 958.00/T UP -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.13/BBP UP +0.35% | Platinum US$ 977.90/OZ UP +3.04%