Nghipunya misluk in poging om wet te laat verander
Aansoek van die hand gewys
Die Fishrot-beskuldigde het nie daarin geslaag om twee terme in die Strafproseswet as ongrondwetlik te laat verklaar nie.
Een van die Fishrot-beskuldigdes, mnr. Mike Nghipunya, was Vrydag onsuksesvol in sy hofaansoek om die terme “van openbare belang” en “in die belang van regspleging” as ongr
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie