Negejarige se ma laat vaar eis teen Meyer
Pa gaan voort met regsgeding
Die ouers van wyle Hendrina Mupolo het aanvanklik meer as N$10 miljoen in skadevergoeding van Johan Meyer geëis.
Die ma van die negejarige meisie wat na bewering deur die Mariental-boer, Johan Meyer, in Mei verlede jaar op sy kleinhoewe doodgery is, het haar siviele eis teen Meyer laat vaar.B
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie