NDF laat vaar Enercon, kry brandstof by August 26
Weermagwoordvoerder sê saak is sub judice
Sedert 2012 het Enercon meer as N$1 miljard in kontrakte met die ministerie van verdediging verseker, insluitend 'n ooreenkoms om petroleumprodukte te verskaf en brandstofinfrastruktuur by militêre basisse van die NDF te installeer.
Die Namibiese weermag (NDF) het bevestig sy brandstofverskaffingskontrak met die sukkelende Enercon Namibia is nie meer in werking nie, ná die maatskappy se finansiële ineenstort
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie