NBC moet verskoning uitreik

Aansoek om appèl geweier
Die verhoorkomitee oor mediaklagtes het beslis kritici moet ook 'n geleentheid kry om hul mening oor ReconAfrica se olie-eksplorasie te lug.
Stefan Noechel,Kristien Kruger
Stefan Noechel – Die nasionale uitsaaier (NBC) se aansoek om appèl teen die verhoorkomitee oor mediaklagtes se uitspraak wat bepaal dat die uitsaaier die kode vir media-etiek en
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer