Nampharm sleep dokter hof toe
Nampharm eis N$590 000
Hoewel Nampharm beweer die partye het 'n mondelinge ooreenkoms gehad, ontken dr. Daniel Jordaan dat daar 'n ooreenkoms was en hy geen betalings op grond daarvan gemaak het nie.
Nampharm beweer dokter Daniel (Danie) Jordaan van Windhoek skuld hulle bykans N$600 000 vir mediese en verwante items wat hy by hulle gekoop het.Volgens Nampharm se eisbesonderhede
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie