Namibiese hof vries miljoene
'Massiewe onwettige ontginning van steenkool, geldwassery'
Sowat N$50 miljoen in agt plaaslike bankrekeninge in die name van Jacobus en Elza Jordaan, wat 'n plaas naby Aranos besit, is gevries.
Die Namibiese Finansiële Intelligensiesentrum (Nam-FIC) en die kantoor van die Namibiese aanklaer-generaal het beslag gelê op geld in tien Namibiese bankrekeninge wat meer as N$5
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie