Namdia-eis: G4S moet N$314 m. vir diamante opdok
Beskuldig van sekuriteitsbreuk
Namdia beskuldig die sekuriteitsmaatskappy daarvan dat hulle 'n hand in die rooftog gehad het nadat een van sy werknemers van diefstal in verband met die misdaad aangekla is.
Namib Desert Diamonds (Namdia) het regstappe teen die sekuriteitsmaatskappy G4S aanhangig gemaak en N$314 miljoen in skadevergoeding geëis vir die verlies van 446 pakkies diamante
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie