NAC, kontrakteur in regstryd gewikkel
Dispuut oor lughawetender strek oor jare
’n Plaaslike maatskappy het ’n eis van N$12,8 miljoen teen die lughawe-operateur in die hoërhof ingedien.
Die Namibië Lughawensmaatskappy (NAC) het in Desember 2025 ’n kontrakteur, aan wie ’n tender van miljoene vir lughawetekens toegeken is, by die Teenkorrupsiekommissie van Nami
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie