N$1,2 miljoen-boedelsaak nader einde

Uitspraak op 3 Junie
'n Jong vrou se ses jaar lange regstryd vir haar ma se boedel, sal binnekort tot 'n einde kom wanneer die hof op 3 Junie uitspraak lewer.
Kristien Kruger
In die saak waarin ’n jong vrou reeds ses jaar veg vir die N$1,2 miljoen-boedel van haar oorlede ma, waarvan sy die erfgenaam is, sal die hoërhof in Windhoek op 3 Junie uitspraa
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer