SME
SME

N$100 miljoen om N$130 miljoen terug te kry

Jemima Beukes
Dit het die likwidateurs van die SME Bank N$100 miljoen gekos om N$130 miljoen wat gebuit is van die nou ontbinde bank te verhaal.

David Bruni en Ian McLaren is van mening dat die bank, wat deur 21 Zimbabwiërs bestuur is “wanneer daar hordes rekenmeesters in Namibië rondhardloop”, bewustelik as ’n bedrogskema tot voordeel van sekere individue ontwerp is.

Bruni en McLaren het nie gedeel hoeveel dit hulle gekos het om die saak oor die afgelope sewe jaar te ondersoek nie, maar het gesê dit sal meer aanvaarbaar lyk sodra hulle meer geld teruggekry het.

“As jy na die bankrekords kyk, kan jy nie glo wat jy sien nie. Wie onttrek N$300 000 oor die toonbank vir die kleinkas op drie agtereenvolgende dae? volgens Mclaren gesê.

“Daar was geen sekuriteitsmaatreëls in plek nie. Ons het bevind iemand het sy sekretaresse gestuur om N$300 000 vir drie agtereenvolgende dae – oor die toonbank – te gaan trek.

“Die meerderheid van die geld is nagespoor na die transitomaatskappy wat die geld sou vervoer. Veral twee transitomaatskappye, met een wat geld per pad en die ander een wat geld van Johannesburg na Zimbabwe per lug vervoer.”

Hul ondersoek het verskeie fiktiewe en vals dokumente blootgelê, insluitend ’n multimiljoendollar-transaksie vir elektroniese toerusting wat nooit opgespoor is nie.

Nog ’n twyfelagtige faktuur was vir toerusting van Caterpillar ter waarde van N$65 miljoen, met die geld wat deur Sentraal-Afrika na Dubai herlei is.

“Caterpillar kan nie vir ons sê of dit ’n stootskraper of ’n vragmotor was nie. Die reeksnommers was fiktief. Die geld is steeds daar, en ons het nie toegang daartoe nie,” het hulle gesê.

Bruni en McLaren het tans N$130 miljoen in geld wat hulle kon terugkry, maar sê “dit het ons N$100 miljoen gekos om dit te kry”.

Volgens die likwidateurs het dit agt maande geneem om die hofuitspraak teen die SME Bank se direkteure deur die Zimbabwiese hoëkommissariaat in Namibië gesertifiseer te kry.

Die sertifisering was noodsaaklik om regstappe in Zimbabwe teen die direkteur van die SME Bank, Enoch Kamushinda, te begin wat nou glo in Singapoer is. Die prokureur wat hulle in Zimbabwe aangestel het, is ook dieselfde aand wat hy sy instruksies ontvang het in hegtenis geneem.

“Ons het ‘n buitensporige tyd hieraan bestee. Die probleem met skemas wat goed verdoesel is, is dat die geld nie gaan waarheen dit oënskynlik gaan nie.

“Ons het forensiese mense aangestel wat tot by die vyfde ontvanger kon bepaal waarheen die geld gaan. Ons het dagvaardings vir rekords uitgereik en toe gedagvaar om die geld weer terug te kry.

“Omdat dit groot geld is, word appèl aangeteken. Diegene wat kleiner bedrae belê het, vind dit moeilik om te verstaan dat hulle net 25 sent vir ’n dollar kry. Tot op hede het ons 15 sent op ’n dollar.”

Onder die gefrustreerde beswaardes wat in die bank belê het, is die eienaar van Raino Motor Spares wat N$2 miljoen verloor het.

Hy dring daarop aan dat die regering, wat 65%-aandele in die gelikwideerde bank het, hul geld sonder enige vertraging terugbetaal.

“Ek het geld belê en is nie ’n direkteur nie. Die direkteure ontduik hulle verantwoordelikheid,” het hy gesê.

Hy het beklemtoon die regering het die bank begin en diegene wat geld gedeponeer het, “moet toegelaat word om hul sê te sê”.

“Ons benodig ons private geld wat ons verdien het deur eiers op straat te verkoop. Wil julle hê ons moet chaos en geweld vir hierdie geld veroorsaak?

“Julle kan NamPower- en NamWater-geld vat, want dit is die regering se geld en die bank is die regering se bank,” het hy aangevoer.

Nog ’n persoon wat beweer hy het voorheen vir die Bank of Namibia (BoN) gewerk, het gesê: “Dit was nie ’n bank nie, dit was ’n skema. Dit was ’n politieke skema, hierdie ouens wou gehad het ons moet geld van bankinstellings kry,” het hy gesê.

Dr. Daniel Nyaungua wat ook geld in die SME Bank gedeponeer het, wou weet of hulle die regering direk kan dagvaar.

Die likwidateurs het gesê hulle moet te alle tye neutraal bly en mag nie regsadvies verskaf nie. Hulle het wel voorgestel dat die beswaardes die minister van finansies en staatsondernemings vir raad nader.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: NovaVit Griffons 15 vs 64 DHL Western Province | Hollywoodbets Sharks XV 21 vs 31 Airlink Pumas | Vodacom Bulls 25 vs 13 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 25 vs 13 Suzuki Griquas Rugby World Cup U20: England U20 21 vs 13 France U20 | Australia U20 6 vs 14 Argentina U20 | Ireland U20 24 vs 38 New Zealand U20 | Italy U20 13 vs 24 Georgia U20 | Wales U20 31 vs 47 South Africa U20 | Spain U20 24 vs 19 Fiji U20 Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 34° Eenhana: 13° | 34° Oshakati: 14° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 17° | 30° Otjiwarongo: 11° | 29° Omaruru: 12° | 30° Windhoek: 8° | 25° Gobabis: 8° | 30° Henties Bay: 11° | 17° Wind speed: 16km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:00, High tide: 04:01, Low Tide: 22:27, High tide: 16:30 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:59, Low Tide: 22:25, High tide: 16:28 Walvis Bay: 10° | 20° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:58, Low Tide: 22:25, High tide: 16:27 Rehoboth: 9° | 27° Mariental: 10° | 27° Keetmanshoop: 9° | 24° Aranos: 9° | 28° Lüderitz: 11° | 19° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 11° | 27° Lubumbashi: 13° | 31° Mbabane: 12° | 23° Maseru: 3° | 19° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 30° Maputo: 17° | 24° Windhoek: 8° | 25° Cape Town: 9° | 15° Durban: 13° | 21° Johannesburg: 12° | 22° Dar es Salaam: 21° | 31° Lusaka: 16° | 30° Harare: 14° | 27° Currency: GBP to NAD 23.54 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.25 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.28 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.07 | USD to AOA 872.64 | USD to BWP 13.58 | USD to EGP 48.36 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1584.2 | USD to ZAR 18.25 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1757.83 Down -0.25% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13623.01 Up +0.20% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28783.24 Up +0.45% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 393.80/OZ DOWN -0.0074 | Copper US$ 4.20/lb DOWN -0.0125 | Zinc US$ 2 748.80/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 82.66/BBP DOWN -0.0082 | Platinum US$ 945.16/OZ DOWN -0.0256 Sport results: Currie Cup: NovaVit Griffons 15 vs 64 DHL Western Province | Hollywoodbets Sharks XV 21 vs 31 Airlink Pumas | Vodacom Bulls 25 vs 13 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 25 vs 13 Suzuki Griquas Rugby World Cup U20: England U20 21 vs 13 France U20 | Australia U20 6 vs 14 Argentina U20 | Ireland U20 24 vs 38 New Zealand U20 | Italy U20 13 vs 24 Georgia U20 | Wales U20 31 vs 47 South Africa U20 | Spain U20 24 vs 19 Fiji U20 Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 34° Eenhana: 13° | 34° Oshakati: 14° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 17° | 30° Otjiwarongo: 11° | 29° Omaruru: 12° | 30° Windhoek: 8° | 25° Gobabis: 8° | 30° Henties Bay: 11° | 17° Wind speed: 16km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:00, High tide: 04:01, Low Tide: 22:27, High tide: 16:30 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:59, Low Tide: 22:25, High tide: 16:28 Walvis Bay: 10° | 20° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:58, Low Tide: 22:25, High tide: 16:27 Rehoboth: 9° | 27° Mariental: 10° | 27° Keetmanshoop: 9° | 24° Aranos: 9° | 28° Lüderitz: 11° | 19° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 11° | 27° Lubumbashi: 13° | 31° Mbabane: 12° | 23° Maseru: 3° | 19° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 30° Maputo: 17° | 24° Windhoek: 8° | 25° Cape Town: 9° | 15° Durban: 13° | 21° Johannesburg: 12° | 22° Dar es Salaam: 21° | 31° Lusaka: 16° | 30° Harare: 14° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.54 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.25 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.28 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.07 | USD to AOA 872.64 | USD to BWP 13.58 | USD to EGP 48.36 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1584.2 | USD to ZAR 18.25 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1757.83 Down -0.25% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13623.01 Up +0.20% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28783.24 Up +0.45% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 393.80/OZ DOWN -0.0074 | Copper US$ 4.20/lb DOWN -0.0125 | Zinc US$ 2 748.80/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 82.66/BBP DOWN -0.0082 | Platinum US$ 945.16/OZ DOWN -0.0256