Mynbates bly (vir nou) by Elizabeth Bay-myn
Tusssentydse interdik toegestaan
Ingevolge 'n hofbevel word Sperrgebiet Diamond Mining verbied om bates vanaf Elizabeth Bay-myn na Zimbabwe te vervoer, hangend 'n aansoek om likwidasie.
Die hoërhof het Sperrgebiet Diamond Mining (SDM) Vrydag verbied om enige van die bates, masjinerie of toerusting - wat dit glo verkoop en na Zimabawe wou vervoer het - hangend die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie