Munisipaliteit sleep Nam Dairies hof toe
Beweerde nalatigheid glo oorsaak van besoedeling
Ná 'n oliestorting in 2019 alle waterbehandeling by die Gammams- aanleg gestaak het, eis die raad nou N$24,5 miljoen.
Windhoek se stadraad dagvaar Namibia Dairies vir N$24,5 miljoen se skadevergoeding vir die storting van swaar brandstofolie wat in Februarie 2019 in Windhoek se rioolstelsel beland
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie