Munisipaliteit eis skoolgronde terug

Pleeg glo kontrakbreuk
Die Swakopmundse munisipaliteit eis dat Erf 4666 aan hulle oorgedra word en die nodige dokumentasie onderteken moet word.
Kristien Kruger
Die munisipaliteit van Swakopmund het onlangs die Swakopmund School of Excellence hof toe gesleep.Dié kusdorp se munisipaliteit eis dat eiendom wat die skool by die munisipaliteit ...

Kommentaar

Republikein 2022-10-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer