Moordwapen glo in rivierbedding gegooi
Heckmair-moordverhoor hervat
'n Inspekteur het gister getuig een van die beskuldigdes het hom vertel dat mnr. André Heckmair sy medebeskuldigde miljoene dollar geskuld het.
’n Staatsgetuie het gister in die saak, waarin mnre. Kevan Townsend en Marcus Thomas op die moord van mnr. André Heckmair teregstaan, getuig dat een van die beskuldigdes in 2011
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie