Moordenaar stel eis van N$300 000 in
NSC-lede het hom glo verneder
'n Gevangene in die Hardap korrektiewe geriewe op Mariental beweer dat lede van die Namibiese korrektiewe dienste vyf van sy persoonlike besittings afgevat en vernietig het.
’n Veroordeelde moordenaar wat in 2002 ’n man noodlottig gewond het, eis N$300 000 van die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit.Alexander Danie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie