Moordenaar se tronkstraf verleng ná appèl
‘Verswarende omstandighede weeg swaarder’
Die regter het bevind die vonnis was 'skokkend toegeeflik' en het nie die erns van die misdaad weerspieël nie.
Regter Philanda Christiaan van die hoërhof in Windhoek het die tronkstraf van ’n 27-jarige man van Keetmanshoop wat aan moord skuldig bevind is, verleng. Sy het Vrydag ’n vonn
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie