Ministerie verloor sy appèl teen wyle Naomab
Aansoek om kondonasie onsuksesvol
Die ministerie van veiligheid en sekuriteit het in sy appèlaansoek misluk teen die beslissing dat hulle 'n hawelose man wat reeds dood is, vir sy onregmatige aanhouding moes vergoed.
Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit se appèlaansoek teen wyle Gregorey Naomab is van die hooggeregshof se rol geskrap. Die ministerie het die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie