Ministerie sê skool se hofsaak is ‘voortydig’
Uitspraak geskeduleer vir 22 Februarie
In hofstukke word aangevoer die minister het nog geen finale besluit geneem oor die moontlike deregistrasie van die Privaatskool Savo Nuts nie.
“Die applikant [Privaatskool Savo Nuts] word nie belet om nuwe leerlinge vir onderrig- en eksamendoeleindes te werf en/of in te skryf nie. Die skool word toegelaat om voort te ga
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie