Migrantsmokkelaar pleit by hof
Saak hervat Donderdag
'n Vrou wat verlede maand skuldig bevind is op drie klagte van smokkelary van migrante, het gister die hof om vergifnis gesmeek.
“Ek vra die hof om my te vergewe en vir my ’n tweede kans te gee. Ek is regtig jammer. Ek is regtig jammer.”Só het Abigail Bashala (52), wat skuldig bevind is op drie klagte
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie