Meyer-egpaar stel hul kant
‘Sy was reg voor die bakkie toe sy opspring’
Johan en Anita Meyer het beide verklarings afgelê rakende die gebeure wat op 1 Mei 2022 op hul kleinhoewe op Mariental afgespeel het.
“’n Kind het skielik agter ’n skuinswal (windrow) opgespring terwyl ek gery het. Sy was reg voor die bakkie toe sy opspring. Ek het dadelik na links uitgeswaai en rem getrap.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie