Metcalfe onttrek aan Fishrot-saak
Verhoor geskeduleer vir Oktober
Die voormalige minister van visserye, Bernard Esau, en sy skoonseun sal nuwe regsverteenwoordiger moet kry.
Die ervare prokureur Richard Metcalfe het verlede week bekend gemaak dat hy nie meer twee van die Fishrot-beskuldigdes sal verteenwoordig nie.Metcalfe en sy kollega, Florian Beukes
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie