Menzies suksesvol in wysigingsaansoek
Bewerings van ’n korrupte tenderproses
Menzies Aviation mag ingevolge 'n hofbevel sy beëdigde verklaring wysig om nuwe inligting wat glo die geldigheid van die tenderproses uitdaag, in te sluit.
Die maatskappy wat die afgelope nege jaar die grondhanteringsdienste by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako (HKIA) lewer, Menzies Aviation Namibia, het Dinsdag ’n klein oorwi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie