Menseregte-aktivis loop bloutjie in hof
Grondwetlike uitdaging misluk
Dimbulukeni Nauyoma het die hof versoek om die Plakkersproklamasie 21 van 1985 in sy geheel, met al 15 bepalings, ongrondwetlik te verklaar.
Die menseregte-aktivis Dimbulukeni Nauyoma se grondwetlike uitdaging van die plakkersproklamasie, is Woensdag van die hand gewys.’n Volbank regters van die hoërhof het bevind da
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie