Meisie (14) glo deur pa, neef verkrag

Ma wil kind terughê
Die pa is in hegtenis geneem en het Vrydag in die Ondangwa-landdroshof verskyn waar hy borgtog geweier is.
Kenya Kambowe
Nadat haar pa (44) in hegtenis geneem is omdat hy haar glo verlede week verkrag het, het ’n 14-jarige meisie van die Iino-nedersetting in die Onyaanya-kiesafdeling die polisie en
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer