Mediese vrylating vir gevangene aanbeveel

Jare reeds bedleênd
Die hof het verklaar dat die weiering om sy vrylating aan te beveel in stryd is met Artikels 5, 8 en 18 van die Namibiese Grondwet, wat fundamentele regte, menswaardigheid en administratiewe billikheid beskerm.
Rita Kakelo
’n Gevangene wat bedleênd is, nie kan loop of praat nie en bedsere ontwikkel het, het ’n hofstryd gewen om weens sy mediese toestand vir vrylating uit die tronk oorweeg te kan
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer