Maree wag nog op psigiater se verslag
Staan tereg op altesaam 75 klagte
Die hofsaak waarin 'n man tereg staan op klagte van verkragting, asook die vervaardiging en verspreiding van pornografie, is tot volgende maand uitgestel.
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy verskeie minderjarige seuns in Windhoek verkrag en seksueel misbruik het, se psigiatriese evaluering is steeds nie afgehandel nie.Mnr. Joh
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie