Maree-verhoor gereed om in 2024 te begin
Vier jaar ná inhegtenisname
Weens 'n uitbreking van waterpokkies by die Windhoek Sentrale Gevangenis kon die vermeende pedofiel, Johann Maree, nie gister in die hof verskyn nie.
Die man wat na bewering talle jong seuns in Windhoek seksueel misbruik en glo pornografiese beeldmateriaal van minderjariges op die donker web versprei het, se verhoor is vir 5 Feb
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie