Maree se appèl oor borgtog misluk
Beskuldigde staan tereg op 40 klagte
Ná die vermeende pedofiel se borgtogaansoek verlede jaar in die landdroshof in Windhoek van die hand gewys is, het hy die landdros se beslissing in die hoërhof in Windhoek uitgedaag.
Die vermeende pedofiel, mnr. Johann Maree, se appèl teen die landdroshof se beslissing om sy formele aansoek om borgtog te weier, is Dinsdag in die hoërhof in Windhoek van die ha
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie