Man wat ongeskik verklaar is, binnekort terug in hof
Staat slaag in appèlaansoek
Die staat se appèlaansoek teen 'n bevel wat 'n man ongeskik verklaar het, het Maandag in die hoërhof in Windhoek geslaag.
’n Man wat in 2020 tereggestaan het op ’n klag van verkragting en ná ’n psigiatriese evaluering as ongeskik verklaar is, se saak is nou terug op die rol.Die Eenhana-landdros
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie