Man se vonnis verdubbel

Prokureur ontken enige misdryf
Salom Shifela beweer sy regverteenwoordiger het sonder sy medewete 'n appèlaansoek in die hoërhof gebring ná hy in September 2013 skuldig bevind is aan moord.
Iréne-Mari van der Walt
’n Man wat sy regsverteenwoordiger gedagvaar het nadat hy glo sonder sy toestemming teen sy vonnis geappelleer het, se aansoek om die appèl terug te trek, is van die hand gewys.
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer