• Tuisblad
  • Howe
  • Man onskuldig bevind op verkragting, ontvoering

Man onskuldig bevind op verkragting, ontvoering

Skuldig aan aanranding
Hoewel 'n man onskuldig bevind is op vyf klagte, is hy skuldig bevind op 'n klag van aanranding.
Kristien Kruger
ʼn Man wat klagte van verkragting en ontvoering in die gesig gestaar het, is Dinsdag in die hoërhof in Windhoek onskuldig bevind op die meerderheid van die klagte teen hom.Mnr. H
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer