Man eis N$1,4 miljoen ná vrou se verdagte dood
Regering wéér in hof
Die ma van vier kinders se lewelose liggaam is sewe dae ná haar beweerde inhegtenisname op die polisiekantoor se perseel gevind.
’n Man dagvaar die regering vir N$1,4 miljoen nadat sy vrou en die ma van hul vier kinders, glo onder verdagte omstandighede in polisie-aanhouding dood is.Haar lyk is sewe dae n�
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie