Lugmagkaptein vas ná polisiejaagtog
Weier glo om by padblokkade te stop
Hy is uit op borgtog van N$1 000 in plaas van die standaardbedrag van N$8 000 wat dronkbestuurders wetlik verplig is om betaal.
Nuusredaksie – Verkeersbeamptes binne die Namibiese polisie (Nampol) is ontevrede nadat ’n kaptein van die Namibiese lugmag, wat Sondag in hegtenis geneem is omdat hy na beweri
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie