Lichtenstrasser sê hy is afgepers
Toelaatbaarheid van bekentenis onder loep
Mnr. Ernst Lichtenstrasser beweer hy is regsverteenwoordiging geweier en dit is een van die redes wat tot sy skulderkenning gelei het.
“As ek skuldig was sou die aanbod aanloklik gewees het,” het die dubbele moordbeskuldigde, mnr. Ernst Lichtenstrasser, glo aan adjudant-offisier Lodewyk van Graan gesê toe Van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie