Landdroste se staking duur voort
Besluit is ‘noodsaaklik en wettig’
Landdroste by die landdroshowe op Oshakati en Ondangwa het gister weer amptelik hul togas opgehang.
Die Landdroste- en Regtersvereniging van Namibië (MJA) het gister ’n amptelike stakingskennisgewing uitgereik.Die kennisgewing is aan die minister van finansies, Ericah Shafudah
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie