Koshuisopsigter tot 68 jaar gevonnis
Skuldig op 32 klagte van verkragting
'n Superintendent van 'n seunskoshuis op Otjiwarongo wat talle skoolseuns verkrag het, ontken steeds skuld en toon geen berou.
’n Koshuisopsigter wat tien skoolseuns verkrag het, is gister in die hoërhof in Windhoek tot 68 jaar gevangenisstraf gevonnis.Mervin Nguyapeua (53) is reeds in 2016 in hegtenis
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie