Kokaiënsmokkelaars Noble en Azhar kry elk 12 jaar
Vyf jaar van hul vonnis is opgeskort
Ná 'n hofstryd van vier jaar is twee dwelmhandelaars gister gevonnis.
Grant Noble en Dinah Azhar is gister in die hoërhof in Windhoek elkeen tot 12 jaar tronkstraf gevonnis, waarvan hulle effektiewelik sewe jaar sal uitdien.Afgesien van klaarblyklik
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie